• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kaapse Draai

Started by Assie, September 12, 2021, 07:53:57 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Kyk hoe maak die kêrel daar 'n Kaapse Draai
Kaapse Draai Kaapse Draai
Kyk hoe ry die kêrel dat die stof so waai
Stof so waai aai aai
Luister na die perde dit galop galop
En die kar se wiele dit gaan om om om
Selfs die draaghout antwoord met 'n klop klop klop
En die kêrel skree hardop pasop
Wag 'n bietjie vir my by die Kaapse Draai
Kaapse Draai Kaapse Draai
Ek wil met jou saamry na Saldanha Baai
Aai aai aai aai aai

:mumum: :mumum:

Naas

As daai kerel 'n Langkloofdraai gooi beter jy hom vang.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja-nee Assie, dit klink vir my of die mannetjie 'n lyfie kan swaai!
Om te weet is om te verstaan.