• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skielik was sy daar

Started by adele, April 24, 2021, 10:44:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

skielik was sy daar

soos 'n veerligte briesie
gevul met die geur van jasmyn,
het sy jou lewe ingedwarrel

en skielik was daar
'n fluistering
'n asemteug
'n aanraking
so sag soos strelende satyn

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Wens ek het woorde gehad om dit wat ek ervaar het terwyl ek jou woorde lees, te beskryf lief Adele.  :notworthy: :book1:

adele

 :love7: baaaie dankie liefliewe Raaitjie  :love7:
ek hoopglo dit gaan goed met julle
adéle  :grommit:

PM

Pragtig verbeeld.  Ek lief dit. 
Om te weet is om te verstaan.