• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tietiesbaai

Started by Anton Louw, September 21, 2018, 09:42:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Nou praat jy, maar Natal het dieselfde probleem met die swartgety.  Erg seg ek vir u, erg.  :violent5:
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

Ja, mens wil juis gaan oor wat jy nog onthou Naas.
Met ontwikkeling jaag hulle my ver weg, daarom dat ek bos of berg toe vlug. Hoe jammer.
Ek gaan ook buite seisoen, en mis meeste van die swart seisoen.
Wetter ek mos n ding wat lawaai en skreeu soos n sleg spirits geelbek-wyf, met n toilet borsel....kan mos nie praat nie, nee... skreeu mos... en los die gety mos n braaksel van lee glasbottels, vuil doeke, en kanibaal-agtige beendere met die terugtrekslag.


PM

Ag nee sies, nie so vroeg op my nugter maag nie.   :sign10:
Dit is erg Antjie Patat.  'n Mens sal 'n ver afgelee plekkie moet gaan soek vir rus en vrede.


n sleg spirits geelbek-wyf
Om te weet is om te verstaan.