• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gawelina

Started by PM, September 19, 2018, 02:24:54 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wag om jou welkom te heet matertjie.  My oge is seer gekyk.  Het jy nie jou nuwe wagwoord gekry nie?  Raaitjie?  Help.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het haar gevra matertjie ... sal weer vra/ Dit gaan dol by onse juffie op die oomblik so ek wil ook nie oorlas maak nie  :icon_scratch:

PM

Dankie Raaitjie.  Dit is darem een van die dae skoolvakansie hier in SA.  Dan sal sy sekerlik 'n kansie kry.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.