Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on September 19, 2018, 01:24:54 PM

Title: Gawelina
Post by: PM on September 19, 2018, 01:24:54 PM
Ek wag om jou welkom te heet matertjie.  My oge is seer gekyk.  Het jy nie jou nuwe wagwoord gekry nie?  Raaitjie?  Help.
Title: Re: Gawelina
Post by: Meraai vannie Baai on September 19, 2018, 01:30:21 PM
Ek het haar gevra matertjie ... sal weer vra/ Dit gaan dol by onse juffie op die oomblik so ek wil ook nie oorlas maak nie  :icon_scratch:
Title: Re: Gawelina
Post by: PM on September 20, 2018, 12:41:48 PM
Dankie Raaitjie.  Dit is darem een van die dae skoolvakansie hier in SA.  Dan sal sy sekerlik 'n kansie kry.   :bootyshake: