• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

birds of eden 4

Started by AB, August 20, 2018, 09:34:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB


Meraai vannie Baai

Sniksnik. Stoffel ek kan niks sien nie. Al druk ek op die att. Wou darem net vir jou laat weet ek wou kom aansit en jou oogmaal geniet.

AB

Hallo Meraai
Hoe maak jy om fotos te plaas wat mens kan sien?

Meraai vannie Baai

Ek gebruik nog steeds die ou manier met die 'photobucket' ding.

AB

dan sal ek moet kyk of my photobucket nog werk. ek het an my ou fotos weer op die bald gesoek en van hulle is af as gevolg van iets wat by photobucket skeef geloop het

PM

Jou foto's is altyd van die beste gehalte AB.  Ek is so dankbaar jy is terug met nog foto's.  Ek geniet dit ongelooflik baie.  Baie dankie.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

AB

dankie en dis n plesier om te wys