Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on August 20, 2018, 08:34:27 PM
-
birds of eden 4
-
Sniksnik. Stoffel ek kan niks sien nie. Al druk ek op die att. Wou darem net vir jou laat weet ek wou kom aansit en jou oogmaal geniet.
-
Hallo Meraai
Hoe maak jy om fotos te plaas wat mens kan sien?
-
Ek gebruik nog steeds die ou manier met die 'photobucket' ding.
-
dan sal ek moet kyk of my photobucket nog werk. ek het an my ou fotos weer op die bald gesoek en van hulle is af as gevolg van iets wat by photobucket skeef geloop het
-
Jou foto's is altyd van die beste gehalte AB. Ek is so dankbaar jy is terug met nog foto's. Ek geniet dit ongelooflik baie. Baie dankie. :love7:
-
dankie en dis n plesier om te wys