• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gesoek: 'n Mooi Afrikaanse woord vir 'coaster'

Started by Meraai vannie Baai, June 02, 2018, 01:16:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ken jy 'n mooi Afrikaanse woord vir die kleine matjie wat jou meubels beskerm teen nat-ringe?  Louise Breet het op die Afrikaanse blad vir Ausies dit 'n 'natmat' genoem.

Naas

Natmat is goed. Ek ken dit ook as glasmatjie of drankmatjie.
Daar is nie 'n amptelike afrikaanse woord daarvoor nie en ek glo dat coaster later soos boks as afrikaans aanvaar sal word. Die enigste rede hoekom ek so dink is omdat coaster maklik sê en almal weet waarvan jy praat. Woorde soos Natmat en drankmatjie sê net nie heeltemal dieselfde nie en gaan nie maklik algemene gebruik raak nie.


   :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Stem. Coaster val gemaklik op die oor en tong. Nes boks. Dink ek nou aan daai doosgeveg wat jy beskryf het  :headbang: