• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sinonieme/antonieme gedigstruktuur

Started by Meraai vannie Baai, May 21, 2018, 07:07:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek lees en ek lees weer - elke keer bulder ek onvroulik. Hierdie is die ideale draaksteek-struktuur.  Lees ek ook van die seuntjie wat aan tafel gebid het dat Liewe Jesus tog sebliefie vir die hawelose omie wat so by sy mamma kom slaap as pappa weg werk, klere en 'n eie blyplekkie moet gee.

PM

Om te weet is om te verstaan.