• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ampertjies daar!

Started by Fransi, February 01, 2016, 02:43:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi


Meraai vannie Baai

Kan sien jy is baie opgewonde  :wave:

Fransi


PM

Sjoe, baie goed gedoen Fransi.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


adele

soveel plekke kry ons ondersteuning, Fransi, jou vlerke is gesprei met liefde in die wind wat jou laat vlieg    :love7: 
adéle  :grommit:

Ans Botha

Baie mooi het eintik nie woorde om te beskryf nie.

Ah Willa

oh wow Fransi - is dit 'n digbundle of kortverhale - ek is so bietjie uit met tyd :-) Love die cover en die titles lyk baie baie intersant
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Baie dankie.  :love7: Ek het so baie waardering, dankbaarheid, verwondering en liefde vir almal wat deel van hierdie bundel-proses was. :-)