Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on February 01, 2016, 02:43:24 PM

Title: Ampertjies daar!
Post by: Fransi on February 01, 2016, 02:43:24 PM
  :hello:  :read2:  :love7:
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Meraai vannie Baai on February 02, 2016, 03:10:26 AM
Kan sien jy is baie opgewonde  :wave:
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Fransi on February 02, 2016, 07:13:48 AM
Ja! 'n Groot droom... :-)
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: PM on February 04, 2016, 09:06:31 AM
Sjoe, baie goed gedoen Fransi.
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Fransi on March 26, 2016, 06:57:23 AM
Baie dankie, PM. :-)  :love7:
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: adele on April 05, 2016, 05:58:40 AM
soveel plekke kry ons ondersteuning, Fransi, jou vlerke is gesprei met liefde in die wind wat jou laat vlieg    :love7: 
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Ans Botha on August 25, 2016, 10:16:27 AM
Baie mooi het eintik nie woorde om te beskryf nie.
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Ah Willa on August 25, 2016, 12:46:03 PM
oh wow Fransi - is dit 'n digbundle of kortverhale - ek is so bietjie uit met tyd :-) Love die cover en die titles lyk baie baie intersant
Title: Re: Ampertjies daar!
Post by: Fransi on August 26, 2016, 11:15:23 AM
Baie dankie.  :love7: Ek het so baie waardering, dankbaarheid, verwondering en liefde vir almal wat deel van hierdie bundel-proses was. :-)