• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ou Miena, die drif en die sleepwa.

Started by Assie, December 20, 2015, 01:51:53 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek gaan vat sommer 'n sluk uit Outop se rooietjie van opgewondenheid toe ek lees Assie kom terug  :love7: :hello2: :headbang:

Assie

Hello Hello en hello. Dankie Oom Naas. Skielik maak dit vir my ook sin. Oupa kan tog soms so met 'n skadu op sy tong praat.




:mumum:

PM

Hallo Assie, nou is die Kaap weer hollangs!   :hello2:
Jou wyse oupa is altyd reg.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ag dierbaarheid nooi, staan tog nader dat ta' Raai jou 'n drukkie kan gee. Mensig, het ons na jou verlang! Welkom welkom welkom terug.

Meraai vannie Baai

Ek moet blosend erken het hier 'n kommentaar gehad wat ek agterna ingesluip en verwyder het vir ewig enne biekie. Vir spoke is ek so bang dat ek al my sondagskool koortjies sing tot ek hees is!

Assie

Oorle Miena se graf het nou met die groot reen oopgespoel toe kom hulle agter die ondernemer het haar kop verkeerdom in die kis gesit. Glo die dat sy so rusteloos is.
Oupa het haar nou reg laat begrawe en blykbaar is die onrus by die drif nou opgelos.

:mumum: