• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tien Gebooie vir Gewigsverlies

Started by Meraai vannie Baai, September 18, 2015, 11:17:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Anastasia

Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Fransi

Ja, ons het ook nou besluit dat 'n lewenstylverandering dalk die ding sal doen. Na die ophou-rokery het die vetjies maar lekker aangepak.

PM

Dit is my groot probleem ook Fransi.  Ek wonder elke dag of ek weer sou ophou as ek geweet het hoe groot die geveg teen oorgewig sou wees.  Nou moet ek maar net volhou, geen ander genade nie. 
Wou nog altyd 'n "looser" gewees het.   :icon_biggrin:

Raaitjie, die dag as ek reel 4 kan handhaaf, moet jy weet ek het die stryd oorwin!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Ek sal maar my mes en vurk los!   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Ek was soet gister.  Het so 'n paar olyfpitte gelos.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.