• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Fraaie parte en Altzheimers

Started by Anastasia, July 22, 2015, 12:18:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Goeie skrywers moet goeie verbeelding hê.  Gelukkig het jy nog goeie verbeeldingsmatertjies ook.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Jammer as ek jou nagmerries gee Noordliggie.
Ek moes een vakansie by Assie en Oupa op 'n strooibed slaap. So nagmerries gehad daai nag dat my bed die volgende oggend opgevreet was. Net lakens en 'n paar stoppels oor.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

Het hulle geweet hoekom jy nie ontbyt wou eet nie?  :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nee. Maar Oupa wou weet hoekom daar perrepoef in die longdrop is. Hy was amper oortuig dat Bles toiletmaniere aangeleer het.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.