• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Belangstelling in Boek 3 - Resepte Boek..

Started by Angelica, July 13, 2015, 07:45:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek sal baie graag wil weet wie en hoeveel van julle belangstel in 'n Resepteboek.
Ek is seker dat ons buite die Forum ook belangstelling sal kry, maar dan sal hulle eers hier moet registreer.   :hello2:
Gee asseblief julle insette hier sodat ons kan weet of dit gaan realiseer.
Baie dankie...
elle

Meraai vannie Baai

Ek dink dit is 'n wonderlike idee. Hopenlik gaan daar genoeg belangstelling wees sodat hierdie droom van jou kan realiseer mater  :book1: