Die Afrikaanse Forum

Ons Publiseer Saam => Koestergoed vir boek 3 => Topic started by: Angelica on July 13, 2015, 06:45:26 PM

Title: Belangstelling in Boek 3 - Resepte Boek..
Post by: Angelica on July 13, 2015, 06:45:26 PM
Ek sal baie graag wil weet wie en hoeveel van julle belangstel in 'n Resepteboek.
Ek is seker dat ons buite die Forum ook belangstelling sal kry, maar dan sal hulle eers hier moet registreer.   :hello2:
Gee asseblief julle insette hier sodat ons kan weet of dit gaan realiseer.
Baie dankie...
Title: Re: Belangstelling in Boek 3 - Resepte Boek..
Post by: Meraai vannie Baai on July 13, 2015, 10:45:38 PM
Ek dink dit is 'n wonderlike idee. Hopenlik gaan daar genoeg belangstelling wees sodat hierdie droom van jou kan realiseer mater  :book1: