• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom bedel toestemming by die hoof

Started by Meraai vannie Baai, July 06, 2015, 10:29:29 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Mag ek groot asseblief weer toegang kry tot die woordskuur as moderator PM?  :notworthy:

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Dankie vir die ondersteuning Naas. Dankbaarlik is ek verby die selfmoord-woord-stadium  :headbang: :icon_bigsmurf:

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Kyk of dit nou werk matertjie.  Laat weet asseblief jy oral toestemming het. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :love7: :hello2: :notworthy: Duisend en tien dankies vir die vertroue  :bootyshake: Ek kan orals in :book1: