Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Hoof se kantoor => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 06, 2015, 09:29:29 AM

Title: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: Meraai vannie Baai on July 06, 2015, 09:29:29 AM
Mag ek groot asseblief weer toegang kry tot die woordskuur as moderator PM?  :notworthy:
Title: Re: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: Naas on July 06, 2015, 09:33:06 AM
Goeie idee


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: Meraai vannie Baai on July 06, 2015, 09:48:22 AM
Dankie vir die ondersteuning Naas. Dankbaarlik is ek verby die selfmoord-woord-stadium  :headbang: :icon_bigsmurf:
Title: Re: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: PM on July 08, 2015, 04:08:29 PM
Natuurlik mag jy.   :love7:
Title: Re: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: PM on July 08, 2015, 04:31:39 PM
Kyk of dit nou werk matertjie.  Laat weet asseblief jy oral toestemming het. 
Title: Re: Kom bedel toestemming by die hoof
Post by: Meraai vannie Baai on July 08, 2015, 11:19:47 PM
 :love7: :hello2: :notworthy: Duisend en tien dankies vir die vertroue  :bootyshake: Ek kan orals in :book1: