• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie is wie op die forum

Started by PM, July 01, 2015, 02:26:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Waar is Trappies  :angel12:
Miss Piggy  :snorting:
:icon_bigsmurf: Is darem hier.
:bootyshake:  Ek ok.  :icon_biggrin:
Verfris my geheue.  Wie is wie op die forum?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :book1: Hier's ekke en ewig dankbaar  :notworthy:

Naas

Die wat saakmaak is hierdie. Mid net vir Traps.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Ek wil ook my eie tekentjie he.  Kan ek maar die 'bunny' wees?   :bunny:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

Natuurlik kan jy.  Welkom Anastasia Bunny!   :icon_biggrin:

:grommit:  Waar is Adele?  Ek mis ook vir Fransi!

Om te weet is om te verstaan.

Naas

As die enigste van die lelike geslag hier is ek verheug dat ons eintlik 'n Bunnie op die forum het.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Is dit nie wonderlik om oud te word met kindwees vir ewig in jou innerlike vasgevang nie? Kyk nou net wat het ons alles hier  :love7: Deksels ouens, ons is uniek man!~

Fransi


Meraai vannie Baai

Kom staan nader vir 'n vetttte drukkie Fransi  :love7: :hello2: :notworthy:

Anastasia

Ek is lief vir enige iets wat 'n pelsie het, Naas.  Dis al hoekom ek die hasie vat.  Naaste aan 'n katjie wat ek kon kry.  En ek bedoel nie die katjie wat te veel purrrr nie.  Of wat mens nie sonder handskoene aandurf nie. Regte egte pelsie katjie.  Hie hie.   :bunny:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Angelica

elle

Anastasia

Lekker om jou ook hier raak te loop, Angelica
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai


PM

Kyk nou net hoe pop ons een vir een uit!  Welkom, welkom!
Hi  :hello:  lekker om jou hier te sien.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.