• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie is wie op die forum

Started by PM, July 01, 2015, 02:26:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Dankie, Anastasia.
Anastasia...  as ek jou naam sien, dink ek aan die Griekse restaurant hier in Brackenfell waar daar nie met borde gespeel (of juis!!) word nie.
Ek wens ons kon weer almal hier rondkuier. Of is almal hier maar neem nie deel aan die geselskap nie?
elle

Meraai vannie Baai

Wonder ek ook oor jou vraag, kuier ons net nie meer almal saam nie?  :crybaby2: Maar dan weer - hoeveel mense het jy nodig om lekker te kan kuier?

Naas

Twee, ta Raaitjie, 'n volle twee.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ware ware woorde Naas. Solank ons nog twee-twee saam kan kuier, is ons geseend verby  :hello2:

Anastasia

Angelica, jy is reg.  My naam is Grieks, alhoewel die Russe ook die naam gebruik.  Die Tsaar se dogter wat mos volgens oorlewering dalk die dood ontsnap het, was ook Anastasia.  Maar myne is 'n familienaam.  My pa was Grieks, my oupa het die manlike verbuiging van die naam gehad - Anastasios.  Ek ken die Griekse tradisie baie goed, het half Grieks half Afrikaans grootgeword.  Ek was al die jare 'n Boere-Griek wat Engels gedoseer het op skool.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Angelica

Anastasia, ons Boere-Griek'ie...
:wave:
elle

Jeannedarc

I just galloped in to say bonjour mes ami, comme ca va, good morning how are you, goeie more hoe gaan dit, guten morgen wie geht es ihnen?

Fransi

Vandag weer hier kom kyk en wou net :love7: vir julle almal stuur.

PM

Dankie Fransi.  Ons almal lief jou ook stinkend!   :icon_biggrin:   :love7:
Om te weet is om te verstaan.