• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat SEEKOS

Started by Terry, April 22, 2014, 10:06:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Vir my persoonlik is seekos die beste kos onder die son en kan dit elke dag eet.  Hou jy van seekos?  Maak jy dit self by die huis of is dit vir jou makliker om dit net in restaurante te bestel?

Om so in die stad te bly is dit redelik moeilik en partykeer onmoontlik om vars seekos te koop, weet iemand dalk van 'n plek in Pretoria waar jy vars vis kan koop?

Kom deel asb julle wenke/resepte met ons. 

Kom ons praat SEEKOS   :toothy4:

PM

Ek lief seekos.  Ek sal ook wil weet waar 'n mens vars seekos kan koop in Pretoria.  Help!
Om te weet is om te verstaan.