Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Item vir die week => Topic started by: Terry on April 22, 2014, 09:06:11 AM

Title: Kom ons praat SEEKOS
Post by: Terry on April 22, 2014, 09:06:11 AM
Vir my persoonlik is seekos die beste kos onder die son en kan dit elke dag eet.  Hou jy van seekos?  Maak jy dit self by die huis of is dit vir jou makliker om dit net in restaurante te bestel?

Om so in die stad te bly is dit redelik moeilik en partykeer onmoontlik om vars seekos te koop, weet iemand dalk van 'n plek in Pretoria waar jy vars vis kan koop?

Kom deel asb julle wenke/resepte met ons. 

Kom ons praat SEEKOS   :toothy4:
Title: Re: Kom ons praat SEEKOS
Post by: PM on May 13, 2014, 03:40:56 PM
Ek lief seekos.  Ek sal ook wil weet waar 'n mens vars seekos kan koop in Pretoria.  Help!