• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Twee van my boeke...

Started by Angelica, February 27, 2014, 07:33:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Boek no 1 en Boek no 2 pryk nou in die spreekkamer!!!!   :icon_study:
My miesies het gister oggend geskakel om te vra dat ek die boeke werk toe moet bring. 
:hello2:  Met die grootste plesier!!
elle

PM

Pragtig Els.  Hannes het ook vir sy tandarts twee boeke gegee en hier in Leeupoort se bib is ook een van elk beskikbaar om uit te neem. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Dis 'n wonderlike idee om 'n boek in die bib te los!!    :headbang:
elle

Gawelina

Die boeke maak omtrent opslae!  Ek het die boek vir dr de Villiers gegee.  Hy het my opdrag gegee om julle toestemming te vra om die boeke te gebruik in die program Afrikaans is groot. Die program word elke middag om 15:00 op sy radiostasdie Radio Panorama uitgesaai. Luister daarna op die "live stream" by http://www.1076fm.co.za

Oorweeg dit asb en laat my weet wat ek hom moet antwoord.  

Fransi

My toestemming is gegee. :-)

PM

Ek het ook nie 'n probleem nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Baie dankie, ek sal die boodskap so deurgee.

Angelica

No prob.
Om die waarheid te se, ons voel ge-eerd.   :read: :read: :read: :read: 
Laat dit ons aanspoor om weer te begin dink en neerpen en papiertjies hou langs die bed, in die toilet, langs die rekenaar, in die yskas, onder in die skoenekas, in die motor se glovebox....
Kom ons doen.
elle

Angelica

PM,  ek besef met 'n skok ek het my laaste boek, No 2, verkoop en BESIT SELF NIE EEN NIE :crybaby2:
Hoe gaan ek nou een bekom?  Het jy dalk een vir my?  Please, please.
elle

PM

Ek het nog 'n paar Nonnatjie.  Stuur jou afleweringsadres.  Is dit reg as ek Postnet gebruik?
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

#10
Dis fantastiese nuus!!!!  
Baie dankie.  Sit asseblief 'n Invoice in met Bankbesonderhede.
Mwah mwah!!

PostNet...  Beteken dit ek moet dit by 'n Poskantoor afhaal??
Ek bedoel, moet ek vir jou 'n Poskantoor  of  Straat-adres gee?
Straat adres is soveel makliker, sommer by die werk, want om PK te besoek beteken dit sal dalk op 'n Saterdag wees.  Nie altyd beskikbaar op 'n Saterdag om dit af te haal.
Maar se maar wat pas jou die beste.
elle

PM

As jy 'n koerier ken wat nie mal is met sy prys nie kan jy hom stuur?  Ek moet vanoggend by Breyten uitkom vir kwotasies vir 'n nuwe projek, ek sal ook by hom hoor van 'n koerier. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Breyten seg so R60.00.  Stuur jou afleweringsadres, Hannes sĂȘ hy sal dit daar gaan aflewer.  :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Right..  My adres Ma - Vry  /  08:00  -  17:00

JM de Barros Viana
54 Tanner Road
Windsor Park
Cape Gate
7562

Baie DANKIE    :hello2:

elle

PM

Ek het dit so.
Kan ek die kantoor se telefoon nommer kry asseblief.
Om te weet is om te verstaan.