• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Twee van my boeke...

Started by Angelica, February 27, 2014, 07:33:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

elle

Angelica

DANKIE, DANKIE....
Ek het die pakkie ontvang.  Dit is heeeeerlik om weer 'n Boek 2 in my hande te hou. 
Pasiente is gaande oor Boek 1, so ek het nou Boek 2 ook daar.
Mwah, mwah, PM en Hannes, julle is die BESTE.
:love7:
elle

PM

Ek is steeds verbaas as mense so gaande is oor ons boek, maar ek myself geniet dit terdeë. 
Tans is ek besig met die saamstel van twee ander bundeltjies vir kortverhale en digkuns van twee skrywers wat hulp nodig het.
Dit is darem soveel goedkoper as 'n mens nie volkleur en A4 landscape gaan nie.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Mamma het vanoggend Boek 2 gelees.. en dit geweldig geniet.
Ek neem een saam met ons kuiertjie in Wildernes en Plett oor twee weke en hoop ek kan 'n Sale maak aan my boeties...   :laughing7:
AS.. hoop ek jy het nog.
Interessant dat jy nou met nuwe projek(te) besig is.
Vertel...
elle

PM

Dit is twee skrywers wat hulle werk wil plubiseer.  Ek help hulle om dit in boekvorm en gedruk te kry.  Een ou het staaltjies met kleursketse en een het digkuns.  Ek weet nog nie presies wat hy wil hê nie.  Ek doen so 'n bietjie redigering en proeflees.
Sodra dit gereed is sal ek dit plaas, want ek sou baie graag julle insette wil kry. 
Om te weet is om te verstaan.