• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Angelica verjaar die 12de Februarie.

Started by PM, February 11, 2014, 09:36:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

 :occasion18:  Veels gelug matertjie.

:occasion13:  Mag jou nuwe lewensjaar vol vreugde wees.

:occasion15:  Ek lief jou.

:occasion13: 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Angelica

Baie dankie julle twee.  Sjoe, omtrent 'n partiekie wat jy vir my hier onder het, PM.
My dag was lekker.  Die locum het 'n pragtige potplant in pienk en selofaan in my hande gesit.
Toe kom die oproepe en die sms'e en die e-posse.
Toe kom die baas met 'n helse groot bos lelies wat die hele spreekkamer in 'n sagte pienk aroma gelos het vir die res van die week.  Ook met 'n luukse geskenk van sy vrou af. En 'n sertifikaat wat se ek is 'n super-duper sekretaresse.. bla bla bla
En 'n baie spesiale kuier vanaf my kind.  DIT was 'n groot lekkerte.
elle

PM

Ek is baie bly dit was 'n aangename verjaarsdag.  Ons maak volgende jaar weer so!   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.