Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on February 11, 2014, 09:36:10 AM

Title: Angelica verjaar die 12de Februarie.
Post by: PM on February 11, 2014, 09:36:10 AM
 :occasion18:  Veels gelug matertjie.

 :occasion13:  Mag jou nuwe lewensjaar vol vreugde wees.

 :occasion15:  Ek lief jou.

 :occasion13: 
Title: Re: Angelica verjaar die 12de Februarie.
Post by: Fransi on February 14, 2014, 07:18:46 AM
Oeps, bietjie laat. Baie geluk!
Title: Re: Angelica verjaar die 12de Februarie.
Post by: Angelica on February 22, 2014, 06:43:01 AM
Baie dankie julle twee.  Sjoe, omtrent 'n partiekie wat jy vir my hier onder het, PM.
My dag was lekker.  Die locum het 'n pragtige potplant in pienk en selofaan in my hande gesit.
Toe kom die oproepe en die sms'e en die e-posse.
Toe kom die baas met 'n helse groot bos lelies wat die hele spreekkamer in 'n sagte pienk aroma gelos het vir die res van die week.  Ook met 'n luukse geskenk van sy vrou af. En 'n sertifikaat wat se ek is 'n super-duper sekretaresse.. bla bla bla
En 'n baie spesiale kuier vanaf my kind.  DIT was 'n groot lekkerte.
Title: Re: Angelica verjaar die 12de Februarie.
Post by: PM on February 24, 2014, 08:08:13 AM
Ek is baie bly dit was 'n aangename verjaarsdag.  Ons maak volgende jaar weer so!   :toothy4: