• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek hou op rook.

Started by PM, January 08, 2014, 12:45:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Jy is reg Antjie Patat, dit is nie sommer net vir ophou nie.  Soms was ek darm baie lus  vir 'n trekie hoor, maar gelukkig het my mense my baie mooi ondersteun.  Ek het dikwels onderkant die wind gaan staan waar iemand rook, net vir 'n snuifie.  :snorting:

Om te weet is om te verstaan.