• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

twee of een

Started by adele, June 13, 2011, 02:50:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

lewenssee
of
lewensee

wat dink julle?

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dit is mos die see van die lewe,  dan sou ek sê lewenssee,  soos jy dit gebruik het,  is heeltemal reg. 
Om te weet is om te verstaan.