Die Afrikaanse Forum
Die Klaskamer => Spelling => Los- en vasskryf van woorde => Topic started by: adele on June 13, 2011, 01:50:59 PM
-
lewenssee
of
lewensee
wat dink julle?
:grommit:
-
Dit is mos die see van die lewe, dan sou ek sĂȘ lewenssee, soos jy dit gebruik het, is heeltemal reg.