• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Uie blatjang

Started by Terry, October 22, 2013, 02:32:08 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Uie blatjang

8 groot uie
brandrissie na smaak
200g suiker
130g rooi wyn asyn
130g balsamic asyn
olyfolie

Braai die uie en rissie in olyfolie tot sag.  Voeg dan die suiker by en braai vir sowat 10 minute.  Gooi dan die asyne by en laat saggies prut tot meeste van die vog verdamp het.  Sit dit in 'n glashouer en bere in die yskas.



adele

...bêre in yskas ... moet net nie vergeet om te eet nie, dit klink so lekker

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Heerlik!  Ek lief blatjang in kerriekos.  Dankie Terry.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die ene gaan ek beslis maak!

PM

Jy kan maar gerus Raaitjie.  Dit is heerlik!
Om te weet is om te verstaan.