• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)

Started by PM, June 01, 2011, 11:04:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

   
Oupa

Grys
bebaard
pyp in mond
lewensgekrom
sien jou nog daar sit in jou oupastoel

Dink jy ook soms nog verlangend aan my
met 'n laggie
in jou hart
...stoute
kind


Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Pragtig PM en dan het jy hom nog omgedraai of is dit nou onderstebo  :hello2:  :icon_biggrin:

:angel12:

PM

Hê hê nee,  ek is nie so oulik soos Naas en Raaitjie nie,  ek het net twee geskryf en die lettergreeptelling omgedraai.  Wag maar,  eendag as ek groot is...  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

adele

omgedraai of onderstebo, dit is 'n mooiste gedig, jou woorde teken 'n oupa-prentjie wat 'n drukkie moet kry.
adéle  :grommit:

adele

Quote from: PM on June 01, 2011, 12:52:06 PM
Wag maar,  eendag as ek groot is...  :bootyshake:

en as jy dit regkry, vertel my hoe, ek wil ook grootword...
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai


PM

Het iemand toe nog hierdie gedigstruktuur probeer?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#7
Ek het dit so paar jaar gelede opgeneem in ons eie album matertjie.


PM

Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Nee nog nie gedoen nie. Maar hierdie is pragtig. Ons sal leer en daar kom!  :angel8:

Marinda Kemp

Upington is nie vir sissies nie.