Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on June 01, 2011, 10:04:47 AM

Title: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on June 01, 2011, 10:04:47 AM
   
Oupa

Grys
bebaard
pyp in mond
lewensgekrom
sien jou nog daar sit in jou oupastoel

Dink jy ook soms nog verlangend aan my
met 'n laggie
in jou hart
...stoute
kind


Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Trapsoetjie on June 01, 2011, 11:13:45 AM
Pragtig PM en dan het jy hom nog omgedraai of is dit nou onderstebo  :hello2:  :icon_biggrin:

 :angel12:
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on June 01, 2011, 11:52:06 AM
Hê hê nee,  ek is nie so oulik soos Naas en Raaitjie nie,  ek het net twee geskryf en die lettergreeptelling omgedraai.  Wag maar,  eendag as ek groot is...  :bootyshake:
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: adele on July 18, 2011, 03:38:09 PM
omgedraai of onderstebo, dit is 'n mooiste gedig, jou woorde teken 'n oupa-prentjie wat 'n drukkie moet kry.
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: adele on July 18, 2011, 03:39:18 PM
Wag maar,  eendag as ek groot is...  :bootyshake:

en as jy dit regkry, vertel my hoe, ek wil ook grootword...
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Meraai vannie Baai on April 05, 2016, 11:32:12 PM
Oeeee ek lief!
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on April 06, 2016, 11:32:13 AM
Het iemand toe nog hierdie gedigstruktuur probeer?
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Meraai vannie Baai on April 07, 2016, 04:06:40 AM
Ek het dit so paar jaar gelede opgeneem in ons eie album matertjie.

(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Dubbel%20tetactys.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Dubbel%20tetactys.jpg.html)
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on April 19, 2016, 11:19:51 AM
Pragtig Raaitjie.  Jy weet hoe. 
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Ans Botha on August 22, 2016, 09:17:59 AM
Nee nog nie gedoen nie. Maar hierdie is pragtig. Ons sal leer en daar kom!  :angel8:
Title: Re: Oupa (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Marinda Kemp on November 03, 2016, 12:26:23 AM
 :hello2: Sjoe dit wil gedoen wees.