Author Topic: PM doen verslag  (Read 11322 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
PM doen verslag
« on: July 22, 2013, 03:55:20 PM »
Vandag is die plate gemaak vir die buiteblad.  Ons behoort die buiteblad voor die einde van die week te kry.

Breyten is besig om die boeke te druk.  Ouens, ons is oor die hond se stert. 

Ek vra vir Terry om vir ons 'n paar bladsye van die proefboek af te neem en dit op ons fb-blad te plaas. 
Die skakel sal ek hier kom plaas.

Baie dankie vir julle geduld met my.  Dankie aan almal wat net "boek-boek" moes aanhoor vir maande.  Nou weet ek nie waaroor
ek kan gesels nie.  Seker boek drie.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: PM doen verslag
« Reply #1 on: July 23, 2013, 08:27:37 AM »
Baie opgewonde, baie dankie!

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: PM doen verslag
« Reply #2 on: July 23, 2013, 09:37:04 AM »
 jippieee! ...  :hello2:   ek gaan kort-kort loer ....   :icon_study: 

 :grommit:   
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #3 on: July 23, 2013, 10:55:03 AM »
Op 'n kol het ek huise verkoop en daar geleer om nie 'n beskrywing van 'n eiendom te gee nie, aangesien mense se smake verskil en iets wat vir my masief groot is, is dalk vir 'n ander klein.  Jy moenie probeer om 'n prentjie te skep nie, want dit wat ek daarvan maak en hoe 'n ander dit sien is twee uiteenlopende prentjies.  Ek wil nie beskrywings gee en prentjies skep nie, ek wil net sê, ek dink die boek lyk pragtig.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #4 on: July 25, 2013, 06:25:14 AM »
Ek voel opgewonde en tog ook bietjie senuagtig.
KANNIE MEER WAG NIE!!!
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #5 on: July 25, 2013, 06:48:35 AM »
Die drukkery wat die omslag druk het 'n probleem ervaar met die "landscape lammination".  Ons kry eers vandag die omslae dan vat ons dit
na Breyten toe.  Dan gaan ek aan boek drie begin, want my arms voel leeg!

Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #6 on: July 25, 2013, 05:13:58 PM »
Pragtig is die omslag en veilig by Breyten afgelewer.  Hy beloof hy doen sy bes om dit so gou moontlik klaar te maak. 
 :bootyshake:  Ouens, ons is amper daar!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: PM doen verslag
« Reply #7 on: July 29, 2013, 12:27:49 PM »
 :icon_cheers:

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PM doen verslag
« Reply #8 on: July 30, 2013, 02:39:39 AM »
 :hello2: :notworthy: :icon_salut:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #9 on: August 11, 2013, 06:08:59 AM »
Hierdie week gaan die boek binders toe.  Ons is nog 'n stappie verder. 
Ek het al verduidelik, maar doen dit weer.  Ons boek is dik en swaar en daarom kan ons nie "perfect bind" nie.  Ons doen "pur bind" en dit laat ook die bladsye oop lê as ons die boek oopmaak.  Dit is 'n duurder proses en dit word in Johannesburg gedoen, maar ons wil nie 'n "penny wise" en 'n "pound foolish" wees nie.   :icon_salut:

Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #10 on: August 11, 2013, 11:28:39 AM »
Dankie PM en Hannes.
Julle maak doodseker dat ons 'n pragboek kry.
KANNIE MEER WAG NIE...
elle

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #11 on: August 11, 2013, 11:29:26 AM »
Ek wil brag, verstaan.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #12 on: August 11, 2013, 11:55:39 AM »
Ek verstaan!  Jou bundeltjie in die boek is uitmuntend en jy mag maar brag daarmee.   :hello2:

As ek daardie boek teen my hart kan hou sal dit nog 'n droom bewaarheid!
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM doen verslag
« Reply #13 on: September 05, 2013, 10:28:56 AM »
Ek het terugvoering van Jannie gehad aangaande die boek.  Hy is regtig baie tevrede met sy bundeltjie en sê dat die boek uitmuntend is.  AB, Jannie sê hy het vir jou 'n boek belowe. 
Cornelis is ook baie tevrede met sy boeke.
Nou sit ek hier op hete kole om te hoor wie het al hul boeke ontvang.  Ek kan eiers kook!
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: PM doen verslag
« Reply #14 on: September 05, 2013, 12:09:39 PM »
Dankie PM, Jannie het my geseg hy gaan my een skenk. Sien hom begin November op ons niggie se troue. As hy wat Jannie tevrede is kan jy jou op die skouer klop.