• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM doen verslag

Started by PM, July 22, 2013, 04:55:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dankie AB.  Sy standaard is ongelooflik hoog en ek het baie breed geglimlag toe hy dit vir my sê.  Hy wou ook weet of hy sy kopiereg behou, aangesien Beeld sy artikel wil plaas.  Ek wil dit sommer hier herhaal, julle behou volle kopiereg om julle werk op enige ander plek te plaas, te laat uitsaai of wat ook al.  Ek het net toestemming om die boeke te laat druk en herdruk, waarvoor ek baie dankie sê.
Om te weet is om te verstaan.