• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vroulike lyksbesorgers

Started by Louis, July 17, 2013, 06:13:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Louis

Twee vroulike lyksbesorgers was 'n manlike lyk wat baie goed bedeeld is.
"Nes my man s'n" sê die een vrou
Net so groot?  Vra die ander vrou
Nee ...... net so dood!!

PM

 :sign10:  Kostelik.  Dankie vir die deel Louis. 
Om te weet is om te verstaan.

AB


Meraai vannie Baai

Hiehiehie, laat my dink aan die twee ou tantes op die plaas. Suig aan 'n boeretrosie... hak die een tante af met haar ou man is deesdae so gevrek die arenda draai al bokant die opstal.

AB


Naas

Drie ou tannies praat oor hul mans se vermoeens.
Tante 1: My ou man is soos 'n Porche, vinnig en gou.
Tante 2: My ou man is soos 'n Rolls Roys, gemaklik en statig.
Tante 3: My ou man is soos 'n 1910 Ford. Moet hom. Een keer 'n jaar uit die garage haal en dan nog met die hand start ook.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: O die sonne. Vra vir 'n vriendin - Wat is 'pistons' in Afrikaans? Sy wonder of dit dalk die probleem kan wees met haar koulike wederhelf.

PM

Die ou omie jaag die verpleegster in die gang af.
Sê die een outannie vir die ander:  Ek wonder wat wil hy met haar doen as hy haar vang!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

My ou ford het
Water op sy starter
Oil op sy coil
Gif in sy dif
......
En sy pistons wil ook nie werk nie...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

. . . maar hy loop seker nog!   :angel8:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

As ek hom met die slinger start ja. Eskom het sy battery gesteel.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nog 'n ding wat met die hand gestart moet word.  Eish!
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

Hahahahahahaha lekker gelag....
Lees ek per ongeluk n ekstra "s" in Raai se storie, en die hele betekenis verander, opslag my skeel oge reggeruk en toe mooi oor gelees vand die boeretrosie.....

PM

Dagsê Antjie Patat.  Ek is bly jy geniet die forum.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Oom Naas het so mooi verduidelik hoekom 'n brandweerwa rooi is...  :dontknow:

:mumum: