Author Topic: Is jy die kleur van jou geboortesteen?  (Read 18575 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« on: July 06, 2013, 08:39:58 AM »
Is jy?
Ek is.
PM vra of ek 'n pienkmeisie is en ja, ek is.
Gebore in die maand Februarie, is jou geboortesteen 'n ametis.  Dis 'n beeldskone steen in 'n pienkperserige skakering en pas my perfek.  Of pas ek by die steen?  Of is dit omdat ek in Februarie gebore is dat ek dit lief?  
Feb se blommetjie is 'n viooltjie en baie van hierdie blommetjies is in skakerings van pers en pienk. Sommer toevallig dat alles so mooi bymekaar kom.  
Louis het nou die dag 'n gedig opgesit oor 'n Amythist.  
'A stone of power, protection and wisdom and symbolises friendship, trust and piety.' 
Alles baie mooi.  Wens ek kon 'n Ametis wees.  
Is die kleur van jou geboortesteen ook jou geliefkoosde kleur?
« Last Edit: July 06, 2013, 08:49:42 AM by Angelica »
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #1 on: July 06, 2013, 08:58:03 AM »
Gooi my weer met daardie datum. 
Ek is ook 'n Waterdraer en het altyd gewonder hoekom ek so mal is oor daardie rokerige-persige-pienk.
Dan het ek nog daardie pink klippie, hier reg langs my rekenaar,  wat jy vir my gegee het vir my verjaarsdag toe ons in die Kaap was. Pink Quarts.
Dit is net so mooi.
Dikwels sal jy my ook op Uranus vind, daar waar ek in my eie wêreld verswelg.   
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #2 on: July 06, 2013, 03:13:55 PM »
Ek sien jy het die datum gekry by Louis se plek.
Ek het 'n vriend gehad in Windhoek wat vir my stukkies pienk kwarts gegee het.  By sy huis het hy stukke en stukke kwarts, maar ongelukkig kon ek nie daarvan met my saambring op die vlug terug.
Ek het al vergeet ek het vir jou 'n stuk gegee. 
Ek wens Louis kan vir ons bietjie skryf oor kristalle.  Hy is 'n klipopgaarder.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #3 on: July 06, 2013, 04:21:00 PM »
Our wishes will be his command!

Ek sien die maand, maar soek die dag.  Het jy die bladsy gekry wat ek gestuur het?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #4 on: July 06, 2013, 05:29:28 PM »
Weet nie van watter dag en datum jy praat...
Yip, PM, het nou net gekry en geantwoord.
elle

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #5 on: July 06, 2013, 07:54:07 PM »
I see my birthstone is Aquamarine or "Bloodstone" and the ancient stone is Jasper. my birth month is March.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #6 on: July 06, 2013, 07:58:44 PM »
yes I am the colour of my birthstone

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #7 on: July 07, 2013, 06:04:42 AM »
Aquamarine... beautiful stone, Jeannedarc.
Reminds me of tropical islands and aquamarine waters lapping bright white beaches.

Op Uranus sal jy my meeste van die tyd vind. 
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #8 on: July 07, 2013, 08:23:30 AM »
Is jy 'n vis Natalie?  Dit laat my ook aan die see en watervalle dink.  Watter planeet is joune?
« Last Edit: July 07, 2013, 08:25:37 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #9 on: July 07, 2013, 08:35:20 AM »
PM - wil jy weet letterlik of figuurlik  :book1:  :evil6: Ek is 'n vis onder normale omstandighede maar siende dat ek so 'n bietjie lyf het moet ek seker 'n walvis wees maar ek het geen idee watter planeet nie

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #10 on: July 07, 2013, 08:39:47 AM »
PM ek het gou gaan google - pisces are ruled by Neptune and in old school astrology also by Jupiter

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #11 on: July 07, 2013, 09:19:24 AM »
Neptune - god van die see.  Dan kuier jy seker dikwels in daardie stad onder in die see.  Wat is sy naam nou weer?  Atlantis?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #12 on: July 07, 2013, 09:30:16 AM »
ou Neptune het so 'n nare vurk ding - ek maaind nie om gesteek te word nie maar is baaaie bang vir daardie vurk  :laughing4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #13 on: July 07, 2013, 10:05:44 AM »
Gawelina moet dan ook 'n "Neptune's child" wees, want sy mis ook nie 'n steek nie.   :sign10:

 :occasion18:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #14 on: July 07, 2013, 02:46:07 PM »
Oeeee.... hier steek 'n lelike ding sy kop uit.
Weet Tannie Poppie hiervan??
elle