Author Topic: Is jy die kleur van jou geboortesteen?  (Read 18577 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #15 on: July 07, 2013, 02:50:03 PM »
Ek weet Lewies is 'n Virgin. 
Lewies, wat is jou planet en jou blommetjie?

Lank, lank gelede toe ek nog jonk was en in 'n baie ver land gebly het, het ons altyd hierdie gedoen:
Sommer iemand trompop geloop en dan gevra:  'Is jy 'n virgin'?  Dan het die persoon natuurlik Ja of Nee geantwoord.  Dan sou ons se:  Ek is Aquarius.  Of, ek is Pisces.  
Daai een voor jou het die naaste gat gesoek om in te val. Bloedrooi in neer te stort..   :color:
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #16 on: July 07, 2013, 04:44:11 PM »
Ha-ha, ek kan my indink, en nee, ek dink nie Tannie Poppie weet al van al die gestekery nie.   :icon_biggrin:  Ek steek ook graag     
my neus in ander mense se sake.   :icon_biggrin:
Wanneer iemand my 'n ongemaklike vraag vra, dan antwoord ek altyd: Wie wil weet?  Dit gee my kans om te dink en dikwels gooi dit die ou heel van die spoor af.  

Die virgins is mos daai ouens wat alles eksie perfeksie doen en gedoen wil hê.  
« Last Edit: July 07, 2013, 04:46:19 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #17 on: July 08, 2013, 06:41:14 AM »
Hierdie raakgelees:

The Gregorian calendar has poems matching each month with its birthstone. These are traditional stones of English-speaking societies. Tiffany & Co. published these poems "of unknown author" for the first time in a pamphlet in 1870

By her who in this month (January) is born
 No gem save garnets should be worn;
 They will ensure her constancy,
 True friendship, and fidelity.

 The February-born shall find
 Sincerity and peace of mind,
 Freedom from passion and from care,
 If they an amethyst will wear.

 Who in this world of ours their eyes
 In March first open shall be wise,
 In days of peril firm and brave,
 And wear a bloodstone to their grave.

 She who from April dates her years,
Diamonds shall wear, lest bitter tears
 For vain repentance flow; this stone,
 Emblem of innocence, is known.

 Who first beholds the light of day
 In spring's sweet flowery month of May
 And wears an emerald all her life
 Shall be a loved and happy wife.

 Who comes with summer to this earth,
 And owes to June her hour of birth,
 With ring of agate on her hand
 Can health, wealth, and long life command.

The glowing ruby shall adorn,
 Those who in July are born;
 Then they'll be exempt and free
 From love's doubts and anxiety.

 Wear a sardonyx or for thee,
 No conjugal felicity;
 The August-born without this stone,
 `Tis said, must live unloved and lone.

 A maiden born when September leaves
 Are rustling in September's breeze,
 A sapphire on her brow should bind
 `Twill cure diseases of the mind.

 October's child is born for woe,
 And life's vicissitudes must know,
 But lay an opal on her breast,
 And hope will lull those woes to rest.

 Who first comes to this world below
 With drear November's fog and snow,
 Should prize the topaz's amber hue,
 Emblem of friends and lovers true.

 If cold December gave you birth,
 The month of snow and ice and mirth,
 Place on your hand a turquoise blue;
 Success will bless whate'er you do.

—Gregorian Birthstone Poems
« Last Edit: July 08, 2013, 06:44:24 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #18 on: July 08, 2013, 09:47:38 AM »
Dis baie mooi dankie Raaijtie.  Watter steen is joune en weet jy watter planeet daaraan gekoppel word?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #19 on: July 08, 2013, 10:06:38 AM »
Moes gaan grawe vir die inligting  :toothy4: The sun rules Leo en klompie stene word genoem o.a  Tigre's Eye, Amber, Carnelian, Citrine, Garnet, Onyx, Coral, Topaz and Turquise. Maar dom met die goete  :icon_bigsmurf:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #20 on: July 08, 2013, 10:13:41 AM »
Dan is jou verjaarsdag mos net hier rond?  Ek het al my inligting verloor. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #21 on: July 08, 2013, 10:30:01 AM »
Myne is ook alles weg toe die tikker en rook nie meer saam wou werk nie LOL. Ja, ek verjaar in Aug. Lankal terug vriendin gese ek is glo 'n monkey  :toothy4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #22 on: July 08, 2013, 03:47:23 PM »
Dan lyk dit my die apies en die hase kom goed met mekaar oor die weg.   :icon_biggrin:   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #23 on: July 09, 2013, 01:40:00 PM »
   :crybaby2:       :crybaby2:   
ekke weet ook nie van iets nie ... is nooit in daardie deurmekaar sterretekens geinteresseerd nie, maar sou nogals wou weet van kleur en stene ... alhoewel ek nou weet dat ek nie naby my gunsteling smarag gebore is nie,
Naas se mos sy ma was slim en het hom op sy verjaarsdag laat gebore word, lyk my my ma het my te vroeg of te laat gekry ... sien niks vir Januarie nie maar ek hoop as ek gaan googleloer sal ek op iets afkom    :icon_biggrin:   

 :grommit: 
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #24 on: July 09, 2013, 02:59:53 PM »
Maak gerus so Adéle.  Die oosterse tekens is vantoepassing in die jaar waarin jy gebore is.  Maak net seker dat die dag ooreenstem met die nuwe jaar, want die skreefogies vier elke jaar nuwejaar op 'n ander datum.  

Pik ek gou hierdie hier onder op en stal uit vir jou. 

By her who in this month (January) is born
 No gem save garnets should be worn;
 They will ensure her constancy,
 True friendship, and fidelity.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #25 on: July 10, 2013, 07:19:04 AM »
Adele, ek kan met jou uitruil, sodat jy 'n smarag kan wees en dan moet ek net met nog iemand ruil, sodat ek my gunsteling, 'n opaal, kan wees.  :icon_biggrin:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Is jy die kleur van jou geboortesteen?
« Reply #26 on: July 10, 2013, 08:06:20 AM »
 October's child is born for woe,
 And life's vicissitudes must know,
 But lay an opal on her breast,
 And hope will lull those woes to rest.

Ek wonder of 'n "opal" ook vir my "woes" sal werk.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.