• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nog miniatuur prentjies

Started by Fransi, May 23, 2013, 10:47:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

Breaking the cycle
Rapture &
A Moment

AB


Fransi

Ja, ek teken dit. Ons het laas naweek 'n miniatuur kunsuitstalling gehad. Jou prente mag dan nie groter as 'n poskaart wees nie. Die seuntjie en hond het darem verkoop, verder was dit maar doodstil.

Meraai vannie Baai


Fransi


AB

demit, dis werklik kus. mens mag nie begeer nie maar ek begeer so 'n talent om te kan teken ( of selfs net netjies te kan skryf)
dalk het ek ander kuns in my as ek sien my wingerd lyk darem netjies. dis seker ook 'n kuns maar ek sien dit meer as meetkunde en 3 hoeksmeetkunde.

waar ek kuns kort is hier in di ekantoor, dis deurmekaarder as van gog se skilderye.

is werklik mooi fransvrou

Fransi

Baie dankie. :-) Jy het beslis kuns in jou- kyk net bv. na jou besonderse foto's.

Hahaha, ja, ek noem die chaos rondom my (veral in my kunskamer) geordende chaos, om myself beter te laat voel. My man het darem nou vir my 'n BAIE groot lessenaar gemaak, so die deurmekaar is nou weggesteek in die laaie en kaste.

PM

Dit is werklik mooi Fransi.   :notworthy:  Baie dankie dat jy kom wys het. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Anicia

Jimmel, maar jou skeppinge is pragtig! Ek kon my verkyk het Fransi !!!!

Fransi


Angelica

elle

Fransi


Fransi

Nie 'n kleintjie nie, maar wel nuutste voltooide enetjie.

PM

Dit is pragtig.  Het dit 'n naam?
Om te weet is om te verstaan.