• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nog miniatuur prentjies

Started by Fransi, May 23, 2013, 10:47:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

Dankie PM, ek dink Breakthrough of breaking through, soiets dalk.

Ans Botha

Werklik pragtig. Ek kan my net verstom aan iemand wat kan teken. Ek kan nie eens 'n reguit lyn trek met 'n liniaal nie wat nog te se skilder!!

Fransi

Baie dankie PM. Ek het weer veranderinge aangebring. Ek het die skildery in 2001 begin en elke keer wat ek "stuck" voel, speel ek daarmee met verskillende tegnieke, totdat my kreatiwiteit weer  vloeiend voel. So "vasgevang" is 'n moontlike titel. :-)

PM

Ja ek het ook baie respek vir 'n ou wat kan skilder. 
Dit is 'n mooi naam Fransi.
Om te weet is om te verstaan.