Author Topic: Vier Seisoene  (Read 12344 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Vier Seisoene
« Reply #15 on: May 21, 2013, 04:37:41 PM »
Dankie Ansie.  Ek hoop dit gaan al stukke beter met jou.  Jy is baie skaars, wanneer bring jy weer van jou skryfwerk. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Vier Seisoene
« Reply #16 on: May 21, 2013, 06:20:16 PM »
Ek sal eersdaags weer plaas. Was net bang jy hol weer met dit boek toe!!!   :angel8: Gaan baie beter met my dankie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Vier Seisoene
« Reply #17 on: May 22, 2013, 06:52:18 AM »
Ha ha, nee vriendin, die boek is vol.  Daar is al 60 bladsye in boek 3.  Julle sal maar solank  moet begin spaar.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Vier Seisoene
« Reply #18 on: May 22, 2013, 03:46:39 PM »
Eish dankie!!! Nou kan ek ontspan!!  :sleepy1:

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Vier Seisoene
« Reply #19 on: May 22, 2013, 03:49:36 PM »
O ja ek wou nog vir julle gesê het hoekom skryf ek sonder leestekens. Leon van Nierop het vir my gesê die goed is lastig. Nou ja nou maak ek nie van dit gebruik nie, en ek kom nogals agter as 'n mens so 'n gedig voordra, kan jy jou eie leiding neem met die voordra daarvan, die voordraer kan sy eie gedig met ander woorde skep as hy dit voordra. Maar ek kan verstaan hoekom digters aandring op leestekens.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Vier Seisoene
« Reply #20 on: May 26, 2013, 09:46:55 AM »
Dit is goed so Ansie.  Ek dink ook leestekens is net nodig as jou werk dalk anders gelees word as wat jy dit graag wil oordra.

'n Goeie voorbeeld vir my is Elle (Angelica) se  Bird’s Eye View.  Ek het dit effens aangepas om op 'n bladsy te pas en sal dit in haar plek gaan plaas sodat ek kan toestemming kry om dit so in die boek te gebruik. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Vier Seisoene
« Reply #21 on: May 26, 2013, 04:02:18 PM »
Ek het dit gaan lees PM dit is pragtig. En as jy dit voordra, daar is soveel maniere om dit te doen as dit so geskryf is. Skuus!! Ek hou nogals van voordra. Ek kan nie 'n gedig lees sonder om dit op die voordra wyse te lees nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Vier Seisoene
« Reply #22 on: May 27, 2013, 10:29:13 AM »
Dit is die beste manier om dit te doen Ansie.  Ek is bietjie toegegooi, uit die program kan ek ook nie iets raap en plak nie, ek moet dit eers oorskryf.  Sal dit binnekort kom doen. 
Om te weet is om te verstaan.