• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gelukkige verjaarsdag Ans

Started by PM, February 23, 2013, 05:08:12 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

 :wav: Hartlik geluk met jou verjaarsdag Ans.  Alles wat mooi is vir jou nuwe lewensjaar.

:hello2:    :love7:     :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Marius


Meraai vannie Baai

Welkom EN geluk. Maak dit sommer 'n forum-tweedoor-ene vir jou Ans  :hello2: :notworthy:

AB

baie geluk Ans, ek glo jy is ook soos ons ander op ons verjaardag gebore. Mag dit 'n wonderlike lewensjaar vol pret en bederf en seën van Bo wees.