Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on February 23, 2013, 05:08:12 PM

Title: Gelukkige verjaarsdag Ans
Post by: PM on February 23, 2013, 05:08:12 PM
 :wav: Hartlik geluk met jou verjaarsdag Ans.  Alles wat mooi is vir jou nuwe lewensjaar.

 :hello2:    :love7:     :bootyshake:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag Ans
Post by: Marius on February 23, 2013, 06:39:21 PM
Hiep! Hiep!
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag Ans
Post by: Meraai vannie Baai on February 24, 2013, 06:46:38 AM
Welkom EN geluk. Maak dit sommer 'n forum-tweedoor-ene vir jou Ans  :hello2: :notworthy:
Title: Re: Gelukkige verjaarsdag Ans
Post by: AB on February 24, 2013, 07:11:52 AM
baie geluk Ans, ek glo jy is ook soos ons ander op ons verjaardag gebore. Mag dit 'n wonderlike lewensjaar vol pret en bederf en seën van Bo wees.