• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Woordlose Gedig

Started by Meraai vannie Baai, December 23, 2012, 02:58:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai



'n Foto is 'n gedig sonder woorde ... A picture is a poem without words

PM

Pragtig Raaitjie.  'n Prentjie vertel 'n storie sonder woorde.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Voorwaar! En elke persoon het sy eie storie/gedig wat hy of sy 'sien' ne  :love7:

Naas

Wou iets skryf maar hettie woorde nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Ek lief die besie (ladybird) wat knus wegkruip. Pragtig en so waar- prente wikkel in elkeen eie stories en emosies los.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

klik op onderstande foto's om die gedig beter te kan lees  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Die foto's spreek van rustigheid en vrede.  Dankie Wils. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

moes net deel - op die net gekry terwyl ek opsoek is na idees vir 'n troue wat ons gaan reel
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Pragtig. Dit spreek boekdele Willa.