Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Kreatiewe Skryfstyle => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 23, 2012, 02:58:50 AM

Title: Woordlose Gedig
Post by: Meraai vannie Baai on December 23, 2012, 02:58:50 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Woordlosegedig_zpsa4243209.jpg)

'n Foto is 'n gedig sonder woorde ... A picture is a poem without words
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: PM on December 23, 2012, 07:20:07 AM
Pragtig Raaitjie.  'n Prentjie vertel 'n storie sonder woorde.   :notworthy:
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Meraai vannie Baai on December 23, 2012, 07:23:32 AM
Voorwaar! En elke persoon het sy eie storie/gedig wat hy of sy 'sien' ne  :love7:
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Naas on December 23, 2012, 09:05:33 AM
Wou iets skryf maar hettie woorde nie.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Ah Willa on December 23, 2012, 10:28:41 AM
 :toothy4:
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Fransi on December 24, 2012, 07:14:05 AM
Ek lief die besie (ladybird) wat knus wegkruip. Pragtig en so waar- prente wikkel in elkeen eie stories en emosies los.
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Ah Willa on December 25, 2012, 11:41:13 AM
in Sy genade
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Ah Willa on December 25, 2012, 11:41:53 AM
Vryheid
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Ah Willa on December 25, 2012, 11:42:33 AM
klik op onderstande foto's om die gedig beter te kan lees  :love7:
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: PM on December 25, 2012, 11:52:37 AM
Die foto's spreek van rustigheid en vrede.  Dankie Wils. 
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Ah Willa on December 25, 2012, 12:13:56 PM
moes net deel - op die net gekry terwyl ek opsoek is na idees vir 'n troue wat ons gaan reel
Title: Re: Woordlose Gedig
Post by: Meraai vannie Baai on December 26, 2012, 08:36:17 AM
Pragtig. Dit spreek boekdele Willa.