• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Help Ta Raaitjie

Started by Aspoestertjie, December 20, 2012, 10:53:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Aspoestertjie

Ek weet nie waar die woordjies hoort nie. Help asseblieftog Ta Raatjie

Immergroen
Wyl die jare oor ons gaan
Het my liefde vir jou gegroei.
Daar was lag en soms 'n traan
Wyl die jare oor ons gaan.
Maar ons liefde het vas gestaan.
Soos 'n boom immergroen gebloei.
Wyl die jare oor ons gaan
Het my liefde vir jou gegroei




:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Meraai vannie Baai

Hene Assie ek hoor iemand gil so benoud. Moenie komkommer liefste kind. Ta Raaitjie sal hom ook gaan uitstal by die regmatige plekkie as die perfekte voorbeeld vir die Trioletstruktuur. Sal weer hier 'n draai kom gooi en vir jou die skakel los hoor  :love7:


Aspoestertjie

 :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers:
Dankie tog. Ek sal daar gaan kyk.



:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Ah Willa

Aspoestertjie, hier sit ek nou en bid dat die klok nooit 12 uur slaan nie, dat die koets nie weer 'n pampoen met muise gaan word nie, want ek lief jou Triolet :

en die is vir my die mooiste mooi : Soos 'n boom immergroen gebloei.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Willa ek bid selle lyne!! Ons Assie mag nooit weer verdwyn nie  :book1: :icon_salut:

Ah Willa

waar twee of drie verenig in Sy naam ... Aspoestertjie bly net hier  :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w