• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'Skoorsoek Vormdig'

Started by Meraai vannie Baai, December 10, 2012, 02:57:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ja-nee, groot pret.  Mis julle. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Mensig, ons het al soveel pret hier gehad.  Ek het ook nou weer 'n pilletjie teen depressie gekry. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dit is teologies bewys dat die paradys nie in China was nie. Die chinese sou die appel weggegooi het en die slang geeet het.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin:   Ek het gesien jy dwaal hier rond en gewonder waar gaan jy opduik vir kattekwaad.   :icon_biggrin:   Dit is tyd om te lag en te speel.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#19
Ek het die naweek bietjie gaan visvang. Weet nie wat ek aangevang het nie maar toe ek ingooi haak ek myself met die

      :color:      in die                         :pottytrain2:
      :color:                                 :pottytrain2:         :pottytrain2:
      :color:                                 :pottytrain2:         :pottytrain2:
      :color:      :color:                        :pottytrain2:         :pottytrain2:
         :color::color:                                 :pottytrain2:
Nou sit ek hier by ongevalle dat hulle die eina behandel want my vrou weier om my te behandel vir onnoselheid.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin:   Uitstekend.  Ek weet nou net nie of dit gate of holtes is nie.  ???
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Kom ons probeer hoek in die h@l....


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

My lagpil in vir die hele naweek  :toothy4: :bootyshake:

PM

Jy bedoel hoek in die hardloop?   :dontknow:   Daardie antwoord van jou lyk vir my soos 'n eposadres.   :icon_biggrin:


Ek het sommer hard uitgebars van die lag en tou wou ou "Nuuskierig" ook sien waaroor ek lag.  Hy kom toe te voorskyn met "hoek in die hardloop".   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

In Ouma Naas se woorde:
My mammie het 'n lammetjie
Hy wei daar by die dammetjie
Met 'n stokkie in sy....
Hol hasie, hol hasie
Hol... hol... hol...


Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Hulle sê mos 'n goeie gryper het 'n huisvol!   
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En 'n spokie is besig om hierdie bydrae te druk  :toothy4:

Guest   05:48:57 AM   Printing the topic "'Skoorsoek Vormdig' ".

PM

Ja, ek sal vir Andre moet vra hoe werk dit, ek het nie gedink dat mense wat nie geregistreer is kan druk nie.  Aan die ander sy van die saak, is hier oor die 500 lede wat geregistreer is, maar hulle is stemloos.  Is van hulle die drukkers?  Of is hulle die lesers?  Seg ek mos, ons is erg belese. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die geregisteerdes sal as aanlyn wys as hulle druk. Dit is beslis besoekers wat die drukwerk doen.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#29
Ek gaan nou spook-spook speel
in die forumgang
onder my eie naam
'n plasing print
sodat ons die verskil kan sien
tussen vlees en gees
wat druksgewys steel
:sign10: :icon_biggrin:

*en toe werk dit nie want mens kan nie jouself druksgewys sien steel nie. Daar moet of 'n spook of 'n mater wees wat saam kyk en dit dokumenteer  :icon_biggrin: