• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'Skoorsoek Vormdig'

Started by Meraai vannie Baai, December 10, 2012, 02:57:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

 
        :icon_biggrin:
  :icon_biggrin:
:icon_biggrin:

:icon_biggrin: :icon_biggrin:     :icon_biggrin: :icon_biggrin:  
:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:  :icon_biggrin: :icon_biggrin:  :icon_biggrin:
:icon_biggrin: :icon_biggrin: E  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
:icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin: V  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:
:icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin: A  :icon_biggrin:
:icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:
:icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:
:icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:

Slang in die Paradys?


Naas

#1
Lekker giggel Naas nou vir die laggende Eva.

:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:    :sleepy1:          :sleepy1:     :sleepy1:                  :sleepy1:              :sleepy1:
               :sleepy1:        :sleepy1:          :sleepy1:     :sleepy1:  :sleepy1:  :sleepy1:   :sleepy1:           :sleepy1:  :sleepy1:  
          :sleepy1:            :sleepy1:           :sleepy1:     :sleepy1:      :sleepy1:       :sleepy1:       :sleepy1: :sleepy1:   :sleepy1:
    :sleepy1:                   :sleepy1:          :sleepy1:    :sleepy1:                    :sleepy1:     :sleepy1:             :sleepy1:
:sleepy1: :sleepy1: :sleepy1: :sleepy1:        :sleepy1: :sleepy1:          :sleepy1:                   :sleepy1:   :sleepy1:                   :sleepy1:          

Slapende wonder!!!

(kyk hoe sukkel ek nou met hierdie dwars pos)

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

En ek lag vir die 'Zuma' slang in die paradys. Grote genade hoeveel tyd het dit geneem!! LIEFFFFF dit Naas  :hello2: :headbang:

Naas

Heelnag. Kyk, hy is op papier net so useless soos in die parlement. (Ten minste is hy konstant useless)





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Ontdek ek hierdie vandag in my "unread posts"  :icon_biggrin:

Julle twee is soooo kreatief. 

Eva in die pêrredaais en die slang lyk soos 'n duisendpoot!  (Vir my)

Julle is te oulik!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit was groot pret PM!! Ons wag vir joune hoor  :evil6:

PM

Oeps, ek sal dit nie eers waag nie.  Ek is nie so kreatief soos julle nie. 
Ek kan net vir julle wys wat het Daniël in die leeukuil met die leeu gedoen:     :pottytrain2:     :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#8
Bulder ek soos Naas hehehehe. Dis kostelike voorstelling PM. Ekke het GANIET!!
•˛•   arme leeus :hello2:
 ~

Meraai vannie Baai

  ★     ★      ★

  /______/_\。
|田田田  田 |
Drie-ster-verblyf
LOL. Moenie glo nie.
Dis net 'n pandok
sonder 'n dak
in Gatkantland!

PM

Baie oulik gedoen Raaitjie. 

Hierdie lyk net soos engeltjies. 

^j^  ^j^  ^j^
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai

Ons het soveel pret gehad... kom ek vanaand weer lees oor 'n gas se skouer en geniet van vooraf. En raai wat.... Naas kan die toekoms voorspel -  numba one slaap nog steeds hahahahaha.

Assie

Kyk nou weer na Ta Raaitjie se "slang in die Parradeis en besef ons beskuldig al die tyd vir Eva terwyl Adam die een was met die slang in die gras.

:mumum:

Meraai vannie Baai

#14
En nou het ek oordosis lagpil in vir die nag wat voorle  :hello2:  :toothy4: Jy is reg oor Adam se slang in die gras Assie!