• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Dawie

Started by Meraai vannie Baai, December 04, 2012, 12:49:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Welkom op die woorderf Dawie. Glo jy gaan geniet en ek hoef jou nie te waarsku teen die woorddief  :icon_biggrin: want ons het mos al so paar woorde gewissel en handgeskud  :notworthy: Loer maar oor jou skouer want ek volg nog steeds julle ABC spore met die woordmandjie oor my skouer gedrapeer  :book1: :notworthy:

adele

haai Dawie, hoekom loer jy nou eers in?   :icon_cheers:   Welkom!    :hello2:   

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Daaaawieeeee,  waar is jy?
Om te weet is om te verstaan.

Dawie

Hi Daar

Meraai, ek loer en sal my mooi gedra...
Adele, Ek is mos maar n stil oukie, werk hou my baie besig maar die tyd van die jaar kan ek opvang...

PM, Ek si hier! Baie dankie dat ek mag saam kuier... Dalk tyd om 'n mielie te eet, van die stronk af (EUEEEEW!!!)

Die stout seun is hier....

PM

 :sign10: Ja, van die stronk af, gesteel en aangedra! 
Welkom Dawie, geniet dit hier saam met ons. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

eenuur in die oggend... saam met heerlike braaivleis ja.   :toothy4:   
adéle  :grommit:

PM

En kanne vol rooiwyn en dan kanne vol koffie tot die son opkom ... :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Dawie

Die stout seun is hier....