Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 04, 2012, 12:49:13 AM
-
Welkom op die woorderf Dawie. Glo jy gaan geniet en ek hoef jou nie te waarsku teen die woorddief :icon_biggrin: want ons het mos al so paar woorde gewissel en handgeskud :notworthy: Loer maar oor jou skouer want ek volg nog steeds julle ABC spore met die woordmandjie oor my skouer gedrapeer :book1: :notworthy:
-
haai Dawie, hoekom loer jy nou eers in? :icon_cheers: Welkom! :hello2:
:grommit:
-
Daaaawieeeee, waar is jy?
-
Hi Daar
Meraai, ek loer en sal my mooi gedra...
Adele, Ek is mos maar n stil oukie, werk hou my baie besig maar die tyd van die jaar kan ek opvang...
PM, Ek si hier! Baie dankie dat ek mag saam kuier... Dalk tyd om 'n mielie te eet, van die stronk af (EUEEEEW!!!)
-
:sign10: Ja, van die stronk af, gesteel en aangedra!
Welkom Dawie, geniet dit hier saam met ons.
-
eenuur in die oggend... saam met heerlike braaivleis ja. :toothy4:
-
En kanne vol rooiwyn en dan kanne vol koffie tot die son opkom ... :icon_biggrin:
-
Klink vir my goed...