• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Monkey Gland Sous

Started by PM, March 30, 2011, 05:54:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Monkey Gland Sous

Bestanddele

4 Uie
4 e Asyn
4 e Worcestersous
4 e Tamatiesous
2 t Droƫ Mosterd
1 e Heuning

Metode

Sny uie en kook sag in 'n bietjie water.
Braai dan die uie  'n bietjie bruin in botter.
Maak sous met die res van die bestanddele en gooi in uie mengsel.
Kook sous tot dik.
Om te weet is om te verstaan.